VERSIERSEL
500 g roomkaas
3 ½ koppies versiersuiker
½ teelepel vanilla geursel
Plaas alles bymekaar en klits, moenie te veel klits nie dan word dit al slapper, klits net tot alles gemeng is. Versier die afgekoelde koek soos verkies.
You cannot copy content of this page
Hierdie resep is regtig heerlik en anders met die kersies in… hy het al VLV pryse gewen