KOOLSLAAI MET FETA ½ kop kool, kan helfte groen en helfte rooi kool gebruik, fyn gesny
1 ui, grof gekap (rooi ui lyk mooier)
1 heel ronde pepper feta (gekrummel) kan enige ander feta gebruik
2 eetlepels rooi wyn asyn
4 eetlepels olyf olie
sout en swart peper na smaak
Meng alles goed deur en laat staan so vir uur sodat kool net effens sagter word maar nog steeds crunch in het. Resep geplaas deur Jocelyn Fordred
(my sussie se uitvindsel)
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.