
PLAASVERVANGERS VIR VERSOETERS
| 1 koppie molasses = | 1 koppie heuning |
| 1 koppie heuning = | gelyke dele molasses en mieliestroop |
| 1 koppie heuning = | 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof |
| 1 koppie stroop = | 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof |
| 1 koppie bruin suiker = | ¾ koppie wit suiker = ¼ koppie molasses |
| 1⅓ koppie styf gepakte bruin suiker = | 1 koppie gewone wit suiker |
| 1⅓ koppie stroosuiker = | 1 koppie gewone witsuiker |
| Vervang suiker met | gelyke dele fruktose of Kunsmatige versoeter poeier of Hulletts Sugarlite |







geskuif