PLAASVERVANGERS VIR VERSOETERS

PLAASVERVANGERS VIR VERSOETERS

1 koppie molasses = 1 koppie heuning
1 koppie heuning = gelyke dele molasses en mieliestroop
1 koppie heuning = 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof
1 koppie stroop = 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof
1 koppie bruin suiker = ¾ koppie wit suiker = ¼ koppie molasses
1⅓ koppie styf gepakte bruin suiker = 1 koppie gewone wit suiker
1⅓ koppie stroosuiker = 1 koppie gewone witsuiker
Vervang suiker met gelyke dele fruktose of Kunsmatige versoeter poeier of  Hulletts Sugarlite