PETRE SE SNOEK TERT/KOEK
PETRE SE SNOEK TERT/KOEK Resep en foto: Petré Van Jaarsveld 1 kg snoek, gekook en in stukke gepluis 2 uie, opgekap 2 teelepels fyn knoffel 1 ingelegde soetsuur jalapeno, opgekap 4 ingelegde soetsuur peppadews, opgekap 2 ronde skywe feta kaas, gekrummel 1 handvol gerasperde cheddar kaas 4 eetlepels sweet chilli sauce grof gemaalde swartpeper

