NACHOS MET MAALVLEIS
NACHOS MET MAALVLEIS Onder het ek doritos chips gesit. Ek het maalvleis met uie en knoffel gebraai en ‘n pakkie tamatie pasta en ‘n blikkie tamatie ingesit met peri peri spice en chillit flakes en sout en pepper, alles vir ‘n rukkie saamgebraai en van die chillie mince oor die doritos gesit. Dan gerasperde kaas

