

PYNAPPEL YSKASTERT MET GELATIEN
met so bietjie Kersfees!
1 pakkie Tennisbeskuitjies
1 blik kondensmelk
250 ml room, geklop
I blikkie fyngemaakte pynappel, gedreineer
20 ml gelatien
45 ml water
versiersuiker om oor te sif
Bedek die basis van ‘n vierkantige bak met ‘n laag Tennisbeskuitjies.
Meng kondensmelk, geklopte room en pynappel. Continue reading

