
IDEES VIR OORSKIET RYS
More…. Ek het n hele pot gaar gemaakte Rys oor wat se gereg kan ek maak? Help
Annatjie Heydenrych
Ek vries my oorbly rys in porsies van 1 koppie per vries sakkie. Net reg vir ryspoeding of om by maalvleis te voeg vir ystervarkie meatballs. As mens vooraf beplan word die hergebruik baie makliker en meer prakties.
Carmen-marie Mcmaster Continue reading

