
IDEES VIR OORSKIET RYS
More…. Ek het n hele pot gaar gemaakte Rys oor wat se gereg kan ek maak? Help
Annatjie Heydenrych
Ek vries my oorbly rys in porsies van 1 koppie per vries sakkie. Net reg vir ryspoeding of om by maalvleis te voeg vir ystervarkie meatballs. As mens vooraf beplan word die hergebruik baie makliker en meer prakties.
Carmen-marie Mcmaster
1 packet bacon with onion cooked. scramble 4-6 eggs. add to rice the bacon and egg. add a ts of curry power. and 1/3 cup chutney 1/3 cup mayo… mix it all well.Cecilia van Huyssteen
Amanda Els Viljoen
Rysslaai
1 blik stukkies pynappels halwe green pepper, halwe rooi pepper, halwe geel pepper ( als in blokkies gesny) , ham so setimeter duk in blokkies gesny (n paar stukke) blik of 2 gemengde groente. Meng Mayonnaise so paar lepels kondensmelk en bietjie melk saam gooi oor en meng
Rensia Esterhuizen
Rysslaai ek vat koue gaar rys braai n fyn gekapte uie en tamatie saam bietjie kerrie en knoffel en lourierblaar maak genoeg dat die rys klam is en meng warm deur. Heerlik
Leeanda van Zyl
Rice cakes !!!!
Mix rice flour baking powder and you can put anything in onion bacon green pepper cheese tuna mixture must be quite thick put spoon fulls in oil and fry
Tertia Vivier Van Breda
Leeanda, how much flour and baking powder (more or less)? ☺
Leeanda van Zyl I would say for every cup of rice many a teaspoon of baking powder and a half a cup of flour dit moet nie the slap wees nie bietjie styf
Hester Smith Braai uie greenpepper en sampioene saam! Braai pakkie visvingers tot gaar! Plaas rys onderin oonskottel pak visvingers gooi gebraaide uie peppers en sampoiene booor! Maak n dikkerige witkaassous gooi oor gereg en sprinkel met kaas booor bak in oond tot kaas gesmelt is dien op met n lekker groen slaaitjie ! Dit is heerlik!






