

VRUGTETERT
Maak 3 terte op ‘n slag. . Ek het ‘n klomp kleintjies gemaak vir my verjaarsdag, altyd ‘n wenner
Gebruik appels, perske, aarbeie, kersies ens.
1 Blik per tert.
A – Eiermengsel – Klits 4 groot eiers + 1 ½ koppie suiker tot lig en skuimerig
B – Melkmengsel – Smelt 4 Eetlepels botter en meng met 1 koppie melk
C – Droebestandele – 2 koppies meel en 2 teelepels bakpoeier
Meng A + B goed.
Voeg C by.
Gooi in 3 tert panne wat met koek en spray gespuit is. Continue reading

