

GLANS VIR OLIE BALLE
4 eetlepels versiersuiker
1 eetlepel olie
1 ½ eetlepel warm water
As te slap voeg versiersuiker by, as te styf, voeg bietjie water by. Maar dit moet effens styf wees anders trek dit in die dounuts in en dan lyk dit nie mooi nie.
Resep: Charmaine Coetzer






