

RONI SE SOPPOEIER BEREMENGSEL
250 ml Bisto
3 eetlepels maizena
½ pakkie elk van die volgende soppoeiers:
bruin uie, tamatie, beesstert en sampioen.
Meng alles deeglik en gebruik in kos, bredies oor vleispasteie, heerlik.
Glo my dit is al wat ek gebruik.
Gebruik eetlepes vol gemeng met water volgens die dikte wat jy verlang.
Resep: Roni van der Walt







geskuif