

AARTAPPELSLAAI MET HAM EN KAAS
2 kg aartappels, gekook
750 ml Mayonnaise
3 velle ham, in blokkie gesny
100 g kaas, in blokkies gesny
Gaar aartappels in klein blokkies gesny.
Sout en peper deur gemeng.
Mayonnaise deur gemeng en toe kaas en ham blokkies bygevoeg en deur geroer.
Was regtig baie lekker.
Resep en foto: Meisie Van Der Colff






