

ANYSBESKUIT KOEKSISTERS
1 kg Anysbeskuitdeeg https://www.foodloversrecipes.com/2016/05/petre-se-mosbeskuit/
Stroop:
5 koppies suiker
6 koppies water
1 steranys
3 kardemompeule
4 stukke nartjieskille
Kook stroop tot ‘n dun strooplagie op die lepel vorm, laat afkoel en sit in die vrieskas tot koud.
Maak die koeksisters en bak in warm olie.
Doop warm koeksisters in die koue stroop, pak op rakkie en verpak wanneer koud.
Foto en Resep: Petré van Jaarsveld






