


FRANCES SE WORTELSLAAI
1 pak (1 kg) wortels
1 blik fyn/stukkies pynappel van pakkie jelliepoeier (geur na jou smaak), ek het tropicalgeur gebruik.
Versap die blik pynappel met stroop en al. Rasper wortels en gooi pynappel sous oor asook jelliepoeier. Meng deur en laat so uur of twee staan.
Foto en resep: Frances Smith
2de Foto met butternut







Frances Smith
Ek het weer onderstaande resep gemaak maar het Butternut gebruik in die plek van wortels, gemeng met strawberry jelly.
Kan nie dink dat rou pampoen so lekker kan wees nie 😊
(Iemand op die groep het Butternut voorgestel)