

RIANCA SE BROCCOLI EN HOENDERSOP
Foto en Resep: Rianca Kruis
FOOD LOVERS RECIPES
Ek’t vanaand my eie broccoli en hoender sop gemaak.
2 klein uie gebraai.
2 klein aartappels baie fyn gesny by gevoeg en ook gebraai.
1 hoender borsies klein blokkies gesny, met BBQ gesprinkel en saam met die groente gebraai.
10 ml koekmeel bygevoeg en deur geroer.
1 kop broccoli opgesny en bygevoeg, saam met 1 litter hoenderaftreksel en gekook tot gaar.
Genoeg vir 4 mense.






