

JOANITA SE STEAK SOUS
Hello almal ek het die lekkerste steak sous ontdek.
1 pakkie chicken ala king poeier
1 ui
1 pakkie sampioene gekap
400 ml melk
Braai uie tot bruin gooi sampioene by en braai tot sag maak sous (soos bo genoem) aan met melk en gooi by, kook tot dik.
Baie lekker saam braaivleis.
Resep: Joanita Rothman






