

WILLEM SE MAKLIKE APPELTERT
Resep: Willem van der Westhuizen
FOOD LOVERS RECIPES
1 koppie suiker
3 eetlepel botter
3 eiers
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 knippie sout
¼ koppie melk
1 blikkie appels
Meng alles saam, skep in ‘n gesmeerde oondbak en bak in oond teen 180°C vir 30 min.
SOUS:
1 koppie melk
¾ koppie suiker
5 ml geursel van jou keuse
Kook sous en skep oor warm tert wanneer dit uit die oond kom.






