

TARTARSOUS
1 x 750 bottel mayonaise
2 groot Eetlepels van elk
gekapte pers-uie
kappertjiesaad
gekapte peppadews
gekapte gergins
4 Eetlepels kondensmelk
knippie sout, en paar druppels tabasco sous
Meng alles saam, en skep in bottels bêre in yskas, ek maak al 4 keer aan op ‘n slag vir ons broodjies en kosse, so dit hardloop vinnig uit.
Resep en foto: Alta Gunter van Dyk







geskuif