

PEPPADEW CHILLI BLATJANG
So 30-50 pepadews, ontpit
10-15 groen chillies
2 – 3 uie, gekap
knoffel, opsioneel
2 koppies asyn
1 koppie suiker
1 koppie appelkooskonfyt
2 – 4 teelepel kerrie
knypie sout
Kook tot dik vir ± 60 min.
Indien nie dik genoeg kan ‘n teelepel maizina aangemaak word met bietjie water.
Kook deur en bottel warm.
Foto en resep: Magteld Janse van Vuuren






