

OONDGEDROOGDE VYE
Vye suksevol gedroog in oond. Eers gewas en harde puntjies afgesny en toe op handdoekpapier gepak. Waaier aangehad en vir ongeveer 24 uur teen lae hitte. my oond so 90°C. Drie rakke vol vye het my 2.5 kg gedroogde adamsvye gegee. Heerlik! Baie dankie weer eens Adam, waardeer jou hulp.
Foto en resep deur Carina Oosthuizen






