

GRONDBOONTJIE NAKKIES
Resep: Corrie Ludik
Foto: Sonja Lubbe De Jager
FOOD LOVERS RECIPES
7 koppies rou grondboontjies (+- 1 kg)
3 koppies suiker
2 koppies water
Ongeveer ¼ teelepel kleursel
Plaas alles in ‘n kastrol en kook tot droog (roer gereeld om bone van mekaar te hou).
ek het vergeet om te se jy moet +- 1/4 teelepel kleursel byvoeg terwyl dit gekook word.
Wanneer droog gekook, skep in ‘n pan en bak in oond tot droog by 180ºC.
Roer/krap kort, kort deur sodat dit nie aan brand nie.
LET WEL: Dit is baie warm. Pasop om nie hande en vingers te brand nie.







Sonja Lubbe De Jager
Jy wag nog laat dit so moet word en dan eweskielik is dit reg , sy se dit proe hemels baie dankie Corrie