GRONDBOONTJIE NAKKIES


GRONDBOONTJIE NAKKIES
Resep: Corrie Ludik
Foto: Sonja Lubbe De Jager
FOOD LOVERS RECIPES
7 koppies rou grondboontjies (+- 1 kg)
3 koppies suiker
2 koppies water
Ongeveer ¼ teelepel kleursel
Plaas alles in ‘n kastrol en kook tot droog (roer gereeld om bone van mekaar te hou).
ek het vergeet om te se jy moet +- 1/4 teelepel kleursel byvoeg terwyl dit gekook word.
Wanneer droog gekook, skep in ‘n pan en bak in oond tot droog by 180ºC.
Roer/krap kort, kort deur sodat dit nie aan brand nie.
LET WEL: Dit is baie warm. Pasop om nie hande en vingers te brand nie.