

GEBAKTE HOENDERSTRIPS IN SOETSUUR SOUS
2 eetlepels All Gold tamatiesous
2 eetlepels blatjang
bietjie worcestersous
speserye
garlic en herbs en sout en peper
2 eetlepels suurlemoensap
Meng alles gooi bo oor hoenderstrips en meng deur.
Braai in bietjie olie tot mooi bruin.
Halwe pakkie mushrooms deurgesny.
Braai in dieselfde pan.
SLAAITJIE
komkommer in skyfies
N paar klein coctail tamaties
Blokkies kaas
Halwe advokadopeer in blokkies gesny
Sout en peper
Pak in bord gooi n sousie oor.
RESEP EN FOTO: Ronell Boshoff






