

MADIE SE LEKKER KOMYN AARTAPPELS
2 aartappels in blokkies geny
Braai in bietjie olie saam
Goeie knyp borrie
Sout en Kerrie poeier na smaak
1/4 tl komyn
Braai aartappels tot sag op meduim hitte.
Foto en Resep: Madie Janse van Rensburg
You cannot copy content of this page