

GEGEURDE OLYWE
Ek het olywe gekoop en die water gedeelte afgegooi en toe dieselfde hoeveelheid olyfolie afgemeet.
Ek het toe alles opgewarm en 1 E Basil en 1 E knoffel by gesit. Deur warm gemaak en gebottel.
Nou moet hulle bietjie “trou” ek sal proe oor so 3maande en laat weet…..
Foto: Benhet Nieuwenhuis
Bron: Benhet Nieuwenhuis (inspirasie na ons oorsee se reis, ons het die lekkerste groot en gegeurde olywe geeet)






