

DRIE KAAS CROUTON SLAAI
Middagete ……
Dit was al die bietjies wat oorgebly het ….
Laaste stukkies feta & blou kaas
1 Kaas worsie
Handvol slaaiblare
Laaste tamatie opgesny,
half koppie croutons ….
1/4 rooi ui
Sny worsie op .
Balsamic vinaigrette op die blare en croutons en Ceasar slaaisous op die warm worsies.
Ek probeer alles opgebruik sonder om onnodig kos weg te gooi.
Resep en foto : Elsabie Templeton






