

PASTA VIR VRYDAG AAND
Resep en foto: Charlene Clayton
FOOD LOVERS RECIPES
½ pak noodles van u keuse
1 pakkie Royco pasta sous
100 ml warm water
150 ml melk
1 meduim ui
1 eetlepel knoffel
rissies na smaak
ham hoeveel u verkies
½ koppie kaas
2 eetlepels Mrs.Balls blatjang
Pasta gekook tot gaar. In ‘n pan gebraai uie, knoffel en rissies. Voeg die warm water en melk by die pastasous en meng in by die uiemengsels, saam met die ham, meng deur en voeg die Mrs.Balls by. Kook goed deur tot verdik, sprinkel die gerasperde kaas oor en meng deur. In die oond in skaap tjoppie net vir vleis smaak by pasta. Half uur toe is alles klaar!






