

PAPAJA SLAAI ALA RINIE
gekrummelde stukkies fetakaas
repies komkommer
gekerfde rooi ui
gekerfde rooikool
stukkies kropslaai
stukkies rokket
blokkies popo
1 knerts sweetchilliesous
Alles saam gemeng in ‘n slaaibak.
Foto: Gideon Louw
You cannot copy content of this page