

GIDEON SE VARK MAGIE KAIINGS
Ek was vrek lus vir kaiings , toe gaan ek winkel toe, koop ‘n kg porkbelly en braai in ‘n pot met klein bietjie water en sout tot goudbruin en siedaar
Resep :
1 kg porkbellie in blokkies gesny
1/2 koppie water
1 teelepel sout
Plaas alles in ‘n kastrol en kook tot die vleisies en vetjies goudbruin is
Roer gereeld
Skep die kaiings af op handoekrolpapier en gooi die vet in ‘n metaalbakkie vir later gebruik soos eiers bak hmmmmmmmmm
Foto : Gideon Louw
Resep Gideon Louw







geskuif as “PORKBELLY” KAIINGS