PERFEKTE JALAPEÑO POPPER
Die Perfekte Jalapeño Popper!!!
Sny jalapeño langs die lengte af,maar nie deur nie. verwyder pitte met agterkant van teelepel.
Vul met cream cheese.
Bedek met meel.
Dip in geklitste eier en dan in krummels. Sit in yskas.
Dip dan weer 2 keer in eier en in krummels. Diep braai in baie warm olie vir 2 minute of tot goue bruin. ENJOY!!!
Bron en foto: Nadi Truter