

MAYONNAISE ROLLETJIES
1 koppie meel
½ koppie melk
2 eetlepels mayonnaise
Meng alles saam.
Die mengel is bietjie dikkerig.
Skep in muffin pan.
Bak vir 15 – 20 min by 180 ºC.
Ek het net kaas en cayenne pepper bygevoeg.
Foto: Cheryl Davids
You cannot copy content of this page