MAKLIKE SJOKOLADE VERSIERSEL
1 koppie Nutella
1 blikkie karamel kondensmelk
2 eetlepels koffie
2 eetlepels kakao
meng koffie en kakao met bietjie kook water om n paste te vorm
meng als saam en versier soos verkies, ek het die blog se klamste sjokolade koek ooit gebruik
Bron en Foto: Clive-Linda Cawood-Wilson