GIDEON SE UIE BANGLES
Gistraant se uie ” Bangles ” was heerlik.
2 groot uie
2 pakkies repies spek
Sny die uie in 10-15 mm breë ringe en haal twee twee van mekaar af.
Draai die ringe toe met spek al in die rondte deur die gat van die uiering.
Braai dit dan op die kole tot goudbruin.
Dit is heeerlik
Foto Gideon Louw
Bron Gideon Louw
One thought on “GIDEON SE UIE BANGLES”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.
Gideon verf die uie ringe ook met Jimmy sous vir iets anders.