


DIE ONMOONTLIKE TERT
½ koppie meel
½ eetlepel bakpoeier
1 koppie klapper
Knippie sout
1 koppie suiker
1 teelepel vanilla essence
5 eetlepels margerine
2 koppies melk
4 eiers
Meng alles saam. Voeg in ‘n gesmeerde bak.
Bak vir 1 uur teen 180°C
Onder sal ‘n basis form, middel vla en bo klapper LAAG
Foto: Cecil Dunhin en Liz Marillier







Geskuif