

CAROLA SE PLAAS BRUINBROOD
1 kg bruinbroodmeel
1 ½ tot 2 pakkies kits gis
1 t suiker
1 t sout
1 t koljander
1 tot 2 t anys na smaak, enige sade kan bykom so ± ¾ tot 1 koppie vol
1 L lou water of meer dit moet ‘n slaap deeg wees.
Smeer jou broodpan en plaas die deeg in die pan dit is ‘n (groot broodpan).
Laat dit rys en dan bak op 180°C vir 1 ½ tot 2 ure in die oond.
Bron en Foto: Carola De Jager






