LEKKERSTE SAPPIGSTE SNOEK
Snoek in stukke gesny
Olie vir vlakbraai
Deeg: :
1k meel
1yskoue bier
5t sesamsaad
1/2t sout en peper na smaak
Meng die sout . peper . sesamsaad en meel
Gebruik dan van die meelmengsel en rol die stukke vis daarin sodat dit oral bedek is
Meng dan die res van die meel en van die bier tot dit n dik room vorm nie te loperig of te dun nie doop nou die stukke vis in die deeg en bak in vlak olie tot goudbruin of gaar ek het dik stukke gehad en dit het so vyf minute aan n kant gebak en was heerlik sappig sprinkel suurlemoen se sap oor en geniet
Bron : Rinie Louw
Foto : Gideon Louw