


TA ANNATJIE SE MIELIEGEREG
4-6 mense
klop saam:
3 eiers
1 eetlepel botter
¼ koppie suiker
voeg by:
2 eetlepel maizena
1 teelepel bakpoeier
knippie sout
roer by:
1 blikkie roommielies
3/4 koppie melk
Bak op 180ºC tot gestol ±45 min
Bron: Jenny Morton






