

PEANUT BUTTER PASTA
In my lewe sou ek nie gedink het hierdie sal werk nie, maar Peanut Butter Pasta is waarskynlik een van my nuwe gunsteling disse! Ek dink die kinders sal mal wees hieroor. Ek het die resep iewers op die internet gekry, en het die gemmer en chilli uitgelos. Ons het ons AMPER doodgeeet aan hierdie dis!
1 cup chicken broth
3 tablespoons soy sauce
3 heaped tablespoons peanut butter
1 ½ teaspoons honey
3 cloves garlic, minces
¼ cup chopped green onions
Bring a large pot of water to a boil. Add noodles and cook until tender according to package directions. Drain.
Meanwhile, combine chicken broth, soy sauce, peanut butter, honey, and garlic in a small saucepan. Cook over medium heat until peanut butter melts and is heated through. Add noodles, and toss to coat. Garnish with green onions and peanuts.
Note: Optional – 1 ½ tablespoons minced fresh ginger root and 2 teaspoons hot chile paste (optional)
Source: Unknown from internet as adapted by Venita Van Wyk
Photo: Venita Van Wyk







geskuif
Gideon Louw
Ook het ons gehad die preanut butter pasta bedryf wat ons n bietjie gemodifaai het ons het n bietjie chillieflakes en sweetchilliesous bygesit asook n bietjie swartpeper
en was heeerlik
Venita Van Wyk
Die taiwanese eet dit saam met hoender….. Weird….. Die kombinasie van garlic en peanut butter het my bietjie uitgefreak, maar dit was HEERLIK! Ek het die oorskiet in die yskas gesit, en die garlic het mos nou meer ingetrek…. NOU is dit EERS lekker!