MENGELSLAAI MET BLISS
blaarslaai
komkommer
agurkies
klein uie
coctail tamaties
feta kaas
bliss (dubbel room aarbei joghurt)
olywe
avokado
sampioene bietjie gebraai
gaar hoeder witvleis of tuna
mint. en spesery, basi,l origanum, sout en peper.
Metode
Sny bogenoemde alles in blokkies of vormpies,
meng en sit hoender en sampioene bo op die mengsel, laastens, voeg die bliss by..
Bron en Foto.: Marie Rheeder Troskie