

MARIE SE TUISGEMAAKTE KRUIE EN SPESERYE MENGSEL
Ek het vars roosmaryn en sage in my tuin gepluk.
In die mikrogolf tussen kombuispapier gesit op hoog vir 1 minuut.
Gekyk, nog 30 sekondes, gevoel en nog 30 sekondes tot droog.
Ek het dit met peperkorrels en pienk sout gemeng en in grinder botteltjie gegooi.
Bron en foto: Marie Dumas Jennings







done