

LIEZL SE NOEDEL SLAAI
2 koppies rou noedels, gekook tot sag
2 eetlepels olyfolie
1 ½ teelepel kerriepoeier
1 teelepel suiker
1/3 koppie ingelegde gekerfde perskes
Braai saam:
½ groen soetrissie, gekerf
1 gekerfde ui
Meng:
1 koppie mayonnaise
½ koppie blatjang
Meng alles saam en geur met ‘n bietjie swart peper en Tabasco.
Heerlik was dit.
Bron en foto: Gideon Louw







geskuif