
LIEZEL SE LEKKER KRAKERIGE VIS IN DEEG
Beste en lekker crispy deeg. Al al die resepte probeer en Die ene is MY wen resep.
1 koppie meel
1 teelepel koeksoda
Vis speserye na smaak
Maak aan met 1 koppie yskoue water.
Droog vis met handdoek papier.
Doop stukkie in die deeg en bak 4 min aan elke kant.
RESEP: Liezl Ruth Hendriks






