

JOHAN SE RYSSLAAI
Uie, rooi ,groen en geel peppers gebraai.
Bacon apart gebraai en blokkies gesny.
Alles toe ingemeng met rys
Alles is +-
2 koppies gaar rys
Halwe groen pepper
Halwe rooi pepper
Halwe geel pepper
2 meduim uie
200 gram bacon
Sout en peper na smaak
Bron en Foto: Johan Westenberg






