WILMA SE HEERLIKE PANNEKOEKE
2 koppies koekmeel
3 teelepels bakpoeier
2 eetlepels sonneblomolie
1 eetlepel asyn
1 ½ koppies melk
1 ½ koppies water
2 groot eiers
1 teelepel sout
Meng saam (klits) tot sonder klonte en bak in warm pan. Gebruik bietjie olie in die pan vir die eerste een en dan is dit nie weer nodig nie, of soos jy verkies.
Hierdie resep maak so ongeveer 12-14 pannekoeke.
Resep en foto: Wilma Batt
done