WENK VIR ‘N MOOI KLEUR VIR BESKUIT EN SOET BROODJIES
Ek lees en luister maar so op kos blaaie …
Eier en melk bo oor gebakte produkte vir mooi kleur
—- neee
Weereens verskil ek veral as dit by beskuit en soet broodjies kom –
1/2 koppie melk
3 teelepels suiker
Goed geroer tot suiker opgelos is verf bak produkte na 2de rys proses daar mee . En 15 min voor end van baktyd . Gee n lieflike glans en mooi bruin.
Bron: Tessie Pretorius