

MIELIERYS IN DIE MIKROGOLF
Mielierys / Maize rice
Spoel dit goed voor die tyd af.
Ek het dat die water so 1cm bo mielie rys was.
Kook dit in die mikrogolf so 10 min.
Flok dan met vurk en dalk nog water en dan weer 10 min. (Die 2de keer het ek minder water ingegooi wat net onder die rys was)
Voeg sout en klontjie margarien by en laat staan bietjie in mikrogolf.
Baie makliker en eenvoudig.
Bron: Magteld Janse van Vuuren
Foto: Frances Smith
Nota – ek het 300 g rou mielie rys gevat en 920 g gaar mielie rys uitgekry.
One thought on “MIELIERYS IN DIE MIKROGOLF”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.







Baie Dankie vir die resep Mielierys was nog nooit so maklik om te kook as met die resep nie ….