

MARINA SE HOENDER REPIES IN KRUMMELS
2 ontbeende hoenderborsies, in repies gesny
Geur met sout, peper en hoenderspeserye.
Rol in meel en dan in geklitste eier.
Rol dan in krummelmengsel:
Krummels
Vars pietersieli,e fyn gesny
Vars origanum, fyn gesny
Plaas hoender in yskas vir ń rukkie.
Braai in olie tot goudbruin.
Doopsous.
Halwe koppie maaskaas
Halwe koppie mayo
Kwart koppie room
Halwe pakkie wit uiesoppoeier
1 teelepel fyn garlic
Vars pietersielie
Gemaalde swartpeper na smaak
Meng alles en laat staan vir ten minste 1 uur.
Bron en Foto: Marina Dunn






