KATHLEEN SE KONDENSMELK KOEK
4 eiers
blik kondensmelk
2 eetlepels sagte botter
1 koppie meel
1/2 teelepel bakpoeier.
Meng goed gooi mengsel in enige tipe bakpan, bak in oond vir 40 minute op 180 grade C. Haal uit en versier met versiersuiker.
Bron en Foto: Kathleen Oliveira