

DALENE SE MAKLIKE BROODRESEP
Ek het n maklike broodresep vir julle. :
6 koppies broodmeel
1 sakkie droë suurdeeg
1 teelepel suiker
1 kop lou water
1 teelepel sout.
Meng alles saam en knie lekker deur vir 3minute.
Sit in meduim broodpan en trek inkopie sak oor om deeg warm te hou.
Rys vinnig. wanneer die pan vol gerys het, bak vir 1 uur by 180 grade C
Resep: Dalene Wright Laing
Foto: Sue Botha






